OUERLEIDING

Omdat geen kind nog ooit met ‘n handleiding gebore is nie, wil ons by MiM nie net die kinders en tieners bystaan in hulle reis na volwassenheid nie, maar ook die ouers met hul reis van ouerskap. 

 

Kyk gerus na ons lys van Ouerleiedingsartikels om jou vaardighede as ouer op te skerp en te verfyn.

Praat die taal van jou kind se hart

Elke persoon jonk en oud kommunikeer liefde op sy eie, unieke manier. Kom vind uit hoe om jou kind se liefdestaal te praat.

Agt Behoeftes van kinders

Elke kosbare kind is soos ‘n plantjie wat kos, sonlig en water nodig het om te groei en te floreer. Volgens kundiges is daar agt basiese behoeftes wat kinders nodig het om optimaal te groei en gelukkig te wees.

Verantwoordelikheid vs. Gehoorsaamheid

Ouers wil graag goedgemanierde kinders hê wat gewillig is om te help in die huis, maar weet jy dat daar ‘n verskil is tussen verantwoordelikheid en gehoorsaamheid. Lees verder om uit te vind wat die verskil is en wat jy van jou kind kan verwag.

jesus, god, bible-3149505.jpg

Die Belangrikheid van Geloof in die Gesin

‘n Gesin gegrond in die Christelike geloof kan enige teëspoed trotseer en oorwin, maar hoe bring ek my gesin na God toe?

Hoe Leer ek my Kind van God

Hier is ‘n paar praktiese voorbeelde van alledaagse items wat jy kan gebruik om jou kind van Jesus Christus, God en die Heilige Gees te leer.

child, girl, fear-1439468.jpg

Wanneer Dissipline te Ver gaan

Ouers mag dalk dink hulle dissiplineer hulle kinders soos wat hulle grootgeword het, maar soms grens hierdie metodes aan mishandeling.