Contact l.joubert@autocommodities.co.za for more information
Die Karoolis & Lente Roadshow was soos altyd ‘n fees! Baie dankie aan Oom Cor en Tannie Leatitia vir julle passie en liefde vir Jesus en die gepaste manier wat julle dit met die kinders kom deel het!
Graag bedank ons elke persoon, donateur en borg wat ons Golfdag ‘n sukses gemaak het!
Golfdag 2023
Ons Jaarlikse Golfdag was ‘n reuse sukses. Ons bedank graag al ons donateurs, die Bestuurspan, Mentors en almal wat dit moontlik gemaak het.
Ontmoet ons Borge/Donateurs
Elkeen van ons Mentors verrig ‘n diens van ewigheidswaarde aan die Jeug van ons gemeenskap, maar sonder u vrygewigheid sou dit nie moontlik wees nie: